School of Speed. Die jaarlikse, baie opwindende Puma School of Speed atletiekbyeenkoms het op Saterdag 31 Oktober by Dal Josafat-stadion in die Paarl plaasgevind.
Baie geluk aan Jordan Wynne-Vaaltyn van Hoërskool Strand wat ‘n tweede plek in die 110m hekkies vir seuns onder 17 behaal het.
Foto verskaf
Lees meer oor Strand: