)

Biathle en Triathle – Alexander Smit van Hoërskool Strand blink uit

Biathle en Triathle. Gedurende hierdie tyd van die jaar word daar wêreldwyd byeenkomste vir Tweekamp: hardloop, swem en Driekamp: hardloop, swem, laserpistoolskiet) gehou. Die doel en verwagting is dat die sport bekendgestel en ontwikkel word.

Op Sondag, 24 Oktober, het Alexander Smit van Hoërskool Strand aan die UIPM Biathle en Triathle National Tour by Somerset College deelgeneem. Alexander het ’n derde plek vir seuns o/19 in triathle behaal en sodoende ’n brons medalje ontvang.

Dit is ‘n interessante, maar uiters uitputtende sportsoort wat baie selfdissipline en vaardigheid verg.

Baie geluk, Alexander!

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool strand:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal