)

Podiumpret-redenaarskompetisie – Paul Roosers laat die tonge klap

Podiumpret-redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium in die Paarl het vanjaar 12 leerders gehad wat aan die jaarlikse Podiumpret-redenaarskompetisie deelgeneem het. Hulle het uitstekend gevaar.

In 2016 het die Afrikaanse Taalmuseum- en Monument â€˜n boom vir die pragtige tuin van die Taalmonument in die Paarl geskenk. Die name van die Graadwenners van die jaarlikse Podiumpret-redenaarskompetisie word dan op ‘n plaatjie aangebring.

Pellatt Smith het sy redenaarskategorie gewen. Hy is ook as die algehele wenner van die graad 11-groep uit alle kategorieë aangewys. Sebastian Pentz het die tweede plek in sy redenaarskategorie behaal. Hy beklee die vierde posisie op die algehele ranglys van die graad 8-groep uit alle kategorieë. Steffan Thielen het die derde plek in sy redenaarskategorie behaal. Hy beklee die vierde posisie op die algehele ranglys van die graad 9-groep uit alle kategorieë.

Baie geluk aan al die deelnemers.

Paul Roosers is baie trots op julle!!!

Meer oor Paul Roos:

https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal