Prysuitdeling Boland Landbou. Hoër Landbouskool Boland is baie trots op die prestasies van hul seuns. Die seuns se puik prestasies en harde werk maak Boland baie trots! Die skool bedank elke ouer wat die oggend bygewoon het.
“Weereens dankie aan Agri Expo vir jul volgehoue ondersteuning van ons skool.”
Baie geluk aan al die seuns.
#leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd
Foto’s verskaf
Lees meer oor Hoër Landbouskool Boland: