Hoër Jongenskool Prysuitdeling. Hoër Jongenskool Paarl, het hul twee Dux-leerders tydens hul prysuitdeling bekend gemaak. Ulrich Le Roux is aangewys as die Dux-leerder – Goue medalje en Louis Wilkenson is aangewys as die Dux-leerder – Silwer medalje.
Baie geluk aan hierdie twee begaafde manne!
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








