Hoëveld Tennis – Hoërskool Ermelo leerders gekies vir spanne
Hoëveld Tennis. Drie tennisspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir die onderskeie Hoëveld tennisspanne. In die o.18-span is Louis Rouillard en Adiano Maclean gekies en Dick Rouillard is gekies vir…
Mpumalanga Equestrian – Erries gekies vir Nasionale span
Mpumalanga Equestrian. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zelmari van der Walt en Joané van Zyl wat gekies is vir die Mpumalanga Equestrian nasionale span. Dit is ’n besondere prestasie.…
Gert Sibande Skaak toernooi – EHS maak die regte skuiwe
Gert Sibande Skaak toernooi. Die Gert Sibande Skaaktoernooi het Maandag, 7 Augustus, by Hoërskool Secunda plaasgevind. Hoërskool Ermelo se o.15- en o.19-skaakspanne het aan die toernooi deelgeneem. Die o.19’s eindig…
Trailseeker GTN – Hoërskool Ermelo leerder presteer
Trailseeker GTN. Hoërskool Ermelo graad 12 leerder, Luzaan Durand, het Saterdag, 29 Julie, aan die Trailseeker GTN bergfiets kompetisie deelgeneem. Sy behaal ’n vyfde plek in haar ouderdomsgroep en eindig…
Msukaligwa Skaaktoernooi – EHS neem deel aan toernooi
Msukaligwa Skaaktoernooi. Hoërskool Ermelo het die Msukaligwa-skaaktoernooi op Maandag, 31 Julie, aangebied. Drie hoërskole van Ermelo het aan die toernooi deelgeneem: Hoërskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie en Netherland Park…
Skiet Streekskompetisie – Errie-skuts wen die kompetisie
Skiet Streekskompetisie – Dertien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die laaste skiet streekskompetisie deelgeneem. Hulle het weggestap as wenners van die skiet streekskompetisie. Die uitslae was as volg: Leam…
Barberton Junior Ope Gholf – Errie-gholfer beste in Mpumalanga
Barberton Junior Ope Gholf– Op Sondag 23 Julie het twee Erries Bea Breedt, graad 11, en Arno van der Bank, graad 8, aan die Barberton Junior Ope gholf deelgeneem. Uit…
Noordvaal Rugby Kompetisie – Hoërskool Ermelo seëvier
Noordvaal Rugby Kompetisie. Die Erries se o.15A-, o.16A- en eerstespan het Saterdag, 29 Julie teen Hoërskool Oosterlig te staan gekom. Dit was tydens die Noordvaal Rugby kompetisie se uitspeel-wedstryde. Erries…
Core League Qualifier- EHS Ruiters presteer by Q4
Core League Qualifier. Twee van Hoërskool Ermelo se leerders, Zelmari van der Walt en Joané van Zyl het aan die vierde Core League Qualifier te Badplaas deelgeneem. Zelmari behaal die…
IPT Gholf Kampioenskap – Hoërskool Ermelo leerders uitstekend
IPT Gholf Kampioenskap. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Zané du Plessis (graad 12) en Bea Breedt (graad 11), het op 16 en 17 Julie aan die SA Hoërskole IPT Gholf…
SA Boerperd Nasionale skou – Errie Ruiter presteer
SA Boerperd Nasionale skou. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem aan die SA Boerperd Nasionale skou in Parys te Afridome. Tydens hierdie…
Wêreld Para-atletiekkampioenskappe – Juané le Roux (Lulu) skitter
Wêreld Para-atletiekkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit leerder, Juané le Roux, het die afgelope week geskitter. Sy het by die Wêreld Para-atletiekkampioenskappe in Parys, Frankryk, haar persoonlike beste afstand verbeter. Verder het sy…
MPU Netbal Spanne – EHS-Netbaldogters neem deel aan toernooie
MPU Netbal Spanne. Ses dogters van Hoërskool Ermelo het vanaf 26 tot 28 Junie aan die All Ages-toernooi te EG Jansen in Boksburg deelgeneem. MPU Netball Teams. Six girls from…
Rhino Hokkie Week – Erries O.15 Dogters vlieg hoog
Rhino Hokkie Week. Tydens die Julie-vakansie, het Hoërskool Ermelo se o. 15-hokkiedogters aan die Rhino Hokkie week se o.16-hokkie-toernooi deelgeneem. Die span het as die Eagles bekend gestaan. Die Eagle-span…
Puma Seunshokkie – Hoërskool Ermelo leerder in span
Puma Seunshokkie. Armand Coetzer, Graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, was lid van die o.16B-Mpumalanga seunshokkiespan. Die Puma Seunshokkie span het aan ’n Interprovinsiale toernooi te Kearsney College (KZN) vanaf 29…
SA Bokkiespanne – Hoërskool Ermelo in spanne ingesluit
SA Bokkiespanne. Die Bokkieweek het gedurende die Junie-Julie vakansie plaasgevind. ’n Hele paar Erries het uitgestaan en is gekies vir onderskeie SA-Bokkiespanne. Die hokkiedogters wat gekies is, is Telissa Olivier…
Mini Tennistoernooi – EHS gee jong spelers blootstelling
Mini Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo het vir die eerste keer ‘n Mini-Tennistoernooi aangebied om jong tennisspelers blootstelling te gee aan tenniswedstryde. Op Vrydag, 23 Junie, het die Erries ‘n heerlike oggend…
Noordvaal Hokkie toernooi – Hoërskool Nelspruit se fokus
Noordvaal Hokkie toernooi. Hoërskool Nelspruit see Hokkie-bokkies fokus nou op die Noordvaal Hokkie toernooi. Die afgelope naweek het die hokkie-bokkies deelgeneem aan die Mpumalanga-uitspele. Die o/14’s het met twee wedstryde…
Puma Rugbyspan – Erries spog met o.15 kaptein
Puma Rugbyspan. Hoërskool Ermelo is baie trots op Francis Homan, graad 9-leerder van die skool. Francis is as kaptein aangewys vir die o.15A-Pumaspan. Dit is ’n pragtige prestasie en die…
Mpumalanga Hokkie uitspele – Erries hokkie presteer uitstekend
Mpumalanga Hokkie uitspele. Hoërskool Ermelo se hokkiespanne het uitstekend presteer by die Mpumalanga Hokkie uitspele, kwartfinaal en semi-finaal. Op Vrydag 16 Junie en Saterdag 17 Junie het die Erries se…
Netbal – Ligbron Akademie oppad na SA’s
Netbal. Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.14 A Netbalspan het na drie dae se klipharde netbal die provinsiale bronsmedaljes om hul nek gehang. Die Liggies verloor slegs een wedstryd tydens…
Mpumalanga Netbal toernooi – Erries neem deel
Mpumalanga Netbal toernooi. Vanaf 15 tot 17 Junie het al vier van EHS se A-netbalspanne aan die Mpumalanga-toernooi in Nelspruit deelgeneem. Die dogters het besondere netbal gespeel. Die naweek se…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Christ’s Love for Us/ Gebed van Paulus vir die Efesiërs.
Mpumalanga Hokkie – EHS onderwyser gekies vir span
Mpumalanga Hokkie. Magda Currie, onderwyser van Hoërskool Ermelo, is gekies as deel van die bo 18-Mpumalanga Hokkie span. Hierdie span neem deel aan die South African Country Districts Toernooi. Al…
EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Ben Viljoen
EHS Dogtershokkie. Op Saterdag 10 Junie het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen in vriendskaplike wedstryde. Die dogters het die wedstryde geniet en gemengde welsale…
Malelane Dames Ope-gholftoernooi – EHS leerder skitter weer
Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Bea Breedt, Graad11 leerder en gholfspeler van Hoërskool Ermelo, het Sondag, 11 Junie, uitgeblink in die Malelane Dames Ope-gholftoernooi. Uit die 64 spelers eindig Bea in die…
Mpumalanga Seunshokkie – EHS ding mee by uitspele
Mpumalanga Seunshokkie. Die eerste rondte van die Mpumalanga-seunshokkie uitspele het op Saterdag 10 Junie plaasgevind. Die top vier spanne in elke streek van Mpumalanga het teen mekaar uitgespeel om in…
Mpumalanga Rugby Finaal – Errie Rugbyspanne die wenners
Mpumalanga Rugby Finaal. Drie van hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 10 Junie, in die Mpumalanga Rugby finaal uitspele vir die groot skole-liga gespeel. Die Erries se o.15A-span het te…
Laerskole Rugby Mpumalanga – Laerskool Nelspruit die Wenners
Laerskool Rugby Mpumalanga. Middelburg het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die finale rondte uitspeel wedstryde vir Laerskole Rugby Mpumalanga. Dit was om te bepaal wie die beste laerskool rugby…
Mpumalanga Dresseer Kampioenskap – Errie leerder presteer
Mpumalanga Dresseer Kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Zelmari van der Walt, het aan die Mpumalanga Dresseer kampioenskap van Dresseer Suid-Afrika in Nelspruit deelgeneem. Sy het twee derde plekke behaal. Na Zelmari…
EHS Dogtershokkie – Erries gekies vir AVS Bokkiespanne
EHS Dogtershokkie. Twaalf van Hoërskool Ermelo se dogtershokkie spelers van is gekies vir onderskeie AVS Bokkiespanne: In die o.19-span is Simoné Jacobsz, Rebecca Cloete, Anzé Mentz, Monique Ferreira, Inge van…
EHS Rugby – Vaar goed in Mpumalanga-uitspele
EHS Rugby. Hoërskool Ermelo se A-rugbyspanne het op 3 Junie hul semi-finale wedstryde gespeel in die Mpumalanga-uitspele, waar EHS Rugby goed gevaar het. Die uitslae is as volg: Die o.15B-span…
Mpumalanga B-liga Netbal – EHS Gasheer vir uitspele
Mpumalanga B-liga Netbal. Op 3 Junie het Hoërskool Ermelo se o.16B- en tweedespan netbal aan die Mpumalanga B-liga Netbal se uitspele deelgeneem. Hoërskool Ermelo het as gasheerskool opgetree. Die dogters…
Hokkie Bokkies – EHS seuns gekies vir Bokkies
Hokkie Bokkies. Hoërskool Ermelo kondig met trots hul seuns Hokkie Bokkies aan wat gekies is vir onderskeie Hoëveld-hokkiespanne: In die o.14-span is Nathan Herbst en Willem Jacobsz gekies. Stiaan van…
EHS Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Ligbron Akademie
EHS Seunshokkie. Die Ermelo-gemeenskap het 31 Mei reggeskuif vir die titaniese stryd tussen Hoërskool Ermelo en Ligbron Akademie se seunshokkie spanne. Die o.14’s het eerste gespeel en ten spyte van…
Puma Rugby – Hoërskool Ermelo leerders in spanne
Puma Rugby. Vier seuns van Hoërskool Ermelo, Carel Jacobsz, Francois Homan, WJ Cronjé en Luan Greyling is ingesluit in die onderskeie Puma-rugbyspanne. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Core League Qualifier 3 – Errie Ruiters uitstekend
Core League Qualifier 3. Vanaf 26 tot 28 Mei het Errie-ruiters aan Core league Qualifier 3 deelgeneem in Badplaas. Twee Errie ruiters het wéér uitstekende uitslae behaal. Joané van Zyl…
Netbal Liga – EHS Netbalspanne uitstekend
Netbal Liga. Hoërskool Ermelo se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die jaar se Netbal liga. Die plekke wat die onderskeie spanne behaal het is as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za…
Mpumalanga Jeugskou – Hoërskool Ermelo gekies vir span
Mpumalanga Jeugskou. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Zetzke van der Merwe en Deléne Arnoldi wat beide gekies is vir die Mpumalanga Jeugskou span in die kulinêre kuns-afdeling. Die Suid-Afrikaanse…
Wintersport – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Pionier
Wintersport. Op Saterdag, 29 Mei, het die Erries se wintersport spanne te staan gekom teen Hoërskool Pionier van Vryheid. ie netbal se wedstryde was vriendskaplik en die Erries se tellings…
Kriel Junior Gholf Ope – Hoërskool Ermelo neem deel
Kriel Junior Gholf Ope. Twee Erries, Bea Breedt, graad 11 en Arno van der Bank, graad 8 het Sondag, 28 Mei, aan die Kriel Junior Ope Gholftoernooi by die Kriel…
SA Vroue Gholf – Errie Gholfster skitter by Spankampioenskappe
SA Vroue Gholf. Bea Breedt, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die SA Vroue 72 putjie-spankamioenskappe. Dit het plaasgevind vanaf 22 tot 24 Mei by die…
Karkloof Classis-kompetisie – Errie presteer weer tydens fietsresies
Karkloof Classis-kompetisie. Luzaan Durand, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het aan die Karkloof Classis-kompetisie in Howick deelgeneem. Dié fietsresies vind plaas oor 40km. Luzaan eindig vierde van al die dames…
Gert Sibande Gholf Liga – Errie-gholfers vaar goed
Gert Sibande Gholf-liga. Die 2023 Gert Sibande gholf-liga het op Vrydag 26 Mei tot ‘n einde gekom. Hierdie liga word oor vier rondtes beslis waar die spelers in spanne van…
Wintersport Ligawedstryde- Hoërskool Ermelo vs HTS Witbank
Wintersport Ligawedstryde. Op Saterdag, 20 Mei, het die meerderheid rugbyspanne teen HTS Witbank te staan gekom tydens wintersport ligawedstryde. Die tellings is as volg: Netbal en dogtershokkie se wedstryde was…
Netbal Bokkie Week – Errie netbaldogters gekies
Netbal Bokkie Week. Hoërskool Ermelo is trots op die sewe dogters wat ingesluit is in die onderskeie Netbal Bokkie Week spanne: O.18-groep O.16-span O.14-span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Seunshokkiespanne – Seunsspanne van Erries wen Standerton
Seunshokkiespanne – Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het skoonskip gemaak teen Hoërskool Standerton. Erries het Woensdag, 17 Mei teen Hoërskool Standerton gespeel. Hoërskool Ermelo TWK eerstespan het die wedstryd met 3…
FNB Classic Clashes – EHS vs Hoërskool Piet Retief
FNB Classic Clashes. Hoërskool Ermelo het 10 en 13 Mei teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom in ’n FNB Classic Clashes-stryd. Hierdie wedstryde het deel uitgemaak van die liga.…
Durban Fietsry Toer – Luzaan Durand van Erries skitter
Durban Fietsry Toer. Luzaan Durand, graad 12-leerder van EHS, het Saterdag 13 Mei aan ’n “Mountain Bike Trail”- toer in Durban deelgeneem. In die 40km-resies van die Durban Fietsry Toer…









