)

Mpumalanga B-liga Netbal – EHS Gasheer vir uitspele

Mpumalanga B-liga Netbal. Op 3 Junie het Hoërskool Ermelo se o.16B- en tweedespan netbal aan die Mpumalanga B-liga Netbal se uitspele deelgeneem. Hoërskool Ermelo het as gasheerskool opgetree.

Die dogters speel op só ‘n dag selfs ses wedstryde en die Erries se netbal het uithouvermoë ten toon gestel.

Die dag se organisasie het getuig van Errie-styl en dit is waarlik ’n pluimpie in EHS se hoed. Dankie aan die personeel en leerders wat betrokke was om van hierdie geleentheid ’n sukses te maak. Groot dank aan Ermelo Toyota wat die hoofborg van die dag was.

Die spanne se uitslae is as volg:

o.16B:

  • EHS vs HTS Middelburg: verloor 3 – 20
  • EHS vs Plaston Academy: wen 9 – 4
  • EHS vs Hoërskool Middelburg: verloor 5 – 11
  • EHS vs Lydenburg: verloor 3 – 7
  • EHS vs Curro Secunda: wen 7 – 3

Hierdie span eindig sewende in Mpumalanga.

Tweedespan:

  • EHS vs Lydenburg: verloor 4 – 8
  • EHS vs Morgenson: wen 13 – 6
  • EHS vs HTS Middelburg: verloor 10 – 12
  • EHS vs Nelspruit: verloor 6 – 7
  • EHS vs Piet Retief: wen 12 – 3

Die tweedespan eindig sesde in Mpumalanga.

Foto’s vlnr: Beyonce Machidza en Mienke Cloete

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal