EHS Dogtershokkie. Twaalf van Hoërskool Ermelo se dogtershokkie spelers van is gekies vir onderskeie AVS Bokkiespanne:
In die o.19-span is Simoné Jacobsz, Rebecca Cloete, Anzé Mentz, Monique Ferreira, Inge van der Walt en Zané du Plessis gekies.
Vir die o.16-span is Wianke Cloete, Esmarie Kloppers en Elizma Swart gekies.
Aletha Kloppers, Telisa Olivier en Lienke van Rooyen is gekies vir die o.14-span.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








