Netbal Bokkie Week. Hoërskool Ermelo is trots op die sewe dogters wat ingesluit is in die onderskeie Netbal Bokkie Week spanne:
O.18-groep
- Caitlin Williams
- Katelyn Potgieter
- Mariska van Biljon
O.16-span
- Mia van Deventer
O.14-span
- Micheala Stock
- Abigail Fourie
- Quinet Swart
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf