)

EHS Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Ligbron Akademie

EHS Seunshokkie. Die Ermelo-gemeenskap het 31 Mei reggeskuif vir die titaniese stryd tussen Hoërskool Ermelo en Ligbron Akademie se seunshokkie spanne.

Die o.14’s het eerste gespeel en ten spyte van gure weer, is die wedstryd voortgesit. Ongelukkig verloor die Erries die stryd met twee doele teenoor nul. Die o.16-wedstryd was ’n baie gelyke stryd wat gelykop met tweede doele elk geëindig het. Victor Burgers en Dian van Aarde is EHS se doelskieters.

Die eerstespanne het laaste teen mekaar te staan gekom. Teen die einde van die eerste helfte, was die telling 1 – 0 in Ligbron se guns. Die eindtelling was 5 – 1 ten gunste van Ligbron.  EHS se doelskieter is Rian Barnard.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal