Hokkie Bokkies. Hoërskool Ermelo kondig met trots hul seuns Hokkie Bokkies aan wat gekies is vir onderskeie Hoëveld-hokkiespanne:
In die o.14-span is Nathan Herbst en Willem Jacobsz gekies.
Stiaan van den Heever is gekies vir die o.15-span.
André van Schalkwyk is gekies vir die o.19-span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf