)
Seunshokkie 5’s-toernooi – Hoërskool Ermelo

Seunshokkie 5’s-toernooi. Foto: Mnr Divan Liebenberg, Mpilo Mbingo, Thapelo Mokoena, Paul Snyman,  Willem Jacobsz,  Victor Burgers, Nathan Herbst, Marthinus Scheepers. Twee van Hoërskool Ermelo se seunshokkiespanne het 6 en 7 September…

EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo

EHS-Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie het Woensdag,15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Albei EHS seunshokkie spanne het die stryd teen Hoërskool Secunda verloor. EHS se o.16 span het…

Pro Series Indoor Hockey – EHS-seuns na nasionale kampioenskap

Vyf o.14 seuns van Hoërskool Ermelo gaan vanaf 13 tot 17 Desember deelneem aan die “Pro Series Indoor Hockey Nationals” te Kaapstad. Hierdie seuns, Willem Jacobsz, Nathan Herbst, Jan-Paul Grey,…

Hokkie Bokkies – EHS seuns gekies vir Bokkies

Hokkie Bokkies. Hoërskool Ermelo kondig met trots hul seuns Hokkie Bokkies aan wat gekies is vir onderskeie Hoëveld-hokkiespanne: In die o.14-span is Nathan Herbst en Willem Jacobsz gekies. Stiaan van…

EHS Seunshokkie – Behaal gemengde welslae teen Oosterland

EHS Seunshokkie. EHS seunshokkie spanne het op 3 Mei wedstryde gespeel Hoërskool teen Oosterland van Secunda. Oosterland se eerstespan het EHS met 8 – 0 gewen en EHS se o.16-span…