)

EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Ben Viljoen

EHS Dogtershokkie. Op Saterdag 10 Junie het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen in vriendskaplike wedstryde.

Die dogters het die wedstryde geniet en gemengde welsale behaal:

Erries se o.14A-span verloor met twee doele teenoor vyf, en die o.15A-span wen 2 – 1. Die o.16A-span wen met ’n uitstekende ses doele teenoor nul en die tweedespan verloor met 2 – 4.

Hoërskool Ermelo se KS Clothing Eerstespan dogtershokkie speel ’n intense wedstryd waar die telling nul elk bly tot in die laaste minuut. EHS skiet die wendoel en wen die stryd met 1 – 0.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal