Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen
Sportkultuur – Hoërskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van Hoërskool…
Bosveld Hokkieweek – Hoërskool Ben Viljoen
Bosveld Hokkieweek. Die Senior-afdeling van die Bosveld Hokkieweek het Woensdag, 2 April, ten einde geloop met die prysuitdeling wat om 07:00 plaasgevind het. In samewerking met Hubach Hockey Academy is…
ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Ben Viljoen
ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms. Die afgelope naweek het die ASA Limpopo Skole Atletiekbyeenkoms plaasgevind by die Universiteit van Limpopo se Oscar Mpetha stadion in Polokwane. Sewe Dallers, asook een van…
EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Ben Viljoen
EHS Dogtershokkie. Op Saterdag 10 Junie het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen in vriendskaplike wedstryde. Die dogters het die wedstryde geniet en gemengde welsale…











