Netbal. Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.14 A Netbalspan het na drie dae se klipharde netbal die provinsiale bronsmedaljes om hul nek gehang. Die Liggies verloor slegs een wedstryd tydens die Mpumalanga uitspele teen 2023 se wenners, Hoërskool Nelspruit. Die span dring dus deur na die S.A Nasionale Netbal Kampioenskappe wat gedurende Augustus plaasvind.
Die uitslae was as volg:
- Liggies: 19 – 5 vs Sikwahlane
- Liggies: 9 – 9 vs Lydenburg
- Liggies: 11 – 5 vs Piet Retief
- Liggies: 16 – 8 vs Rob Ferreira in die kwartfinaal
- Liggies: 8 – 19 vs Hoërskool Nelspruit in die netbal semi-finaal
- Liggies: 17 – 11 vs Middelburg Hoërskool vir 3 – 4
Congratulations to the U14A netball team who won the bronze medals at the Mpumalanga playoffs the past weekend. The team will now advance to the S.A National Schools Championships which will take place in August.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Image supplied