)
PSI National Indoor Hockey – Curro Nelspruit learners included

PSI National Indoor Hockey. Seven learners of Curro Nelspruit have earned a well-deserved spot on the PSI National Indoor Hockey Team! Curro extends its heartfelt wishes for your success. Best…

Sportprestasies – HTS Middelburg leerders presteer

Sportprestasies. Vier leerders van HTS Middelburg, Mpumalanga, se sportprestasies het gelei tot hul verkiesing tot verskeie sportspanne. Provinsiale Rhinoweek: Tydens die provinsiale Rhinoweek is Jacques Stassen verkies tot die o.17-Rhinospan…

Mirnawan Hockey Cup – SA youth hockey teams outstanding

Mirnawan Hockey Cup. Putting up brave fights on the international stage, the South African U-17 hockey teams represented the country with pride by delivering impressive performances throughout the Mirnawan Cup…

Groot Skole Rugby Vereniging – EHS-afrigter gekies as voorsitter

Groot Skole Rugby Vereniging. Mnr Rudy Joubert, rugby-afrigter van Hoërskool Ermelo is gekies as die voorsitter van die Groot Skole Rugby Vereniging. Dit is ’n groot eer en die EHS…

Motor Rally – EHS-personeel uitgedaag op Rally

Motor Rally. Op Saterdag, 11 November, is die personeel en beheerliggaam bederf met ’n uitstappie na mnr Johan Strauss se Motor Rally baan. Die rede is om die personeel voor…

MSHA Uitvoerende raad – Hoërskool Ermelo

MSHA Uitvoerende raad. Me Elana Fourie, onderwyser van Hoërskool Ermelo, is verkies tot tesourier van die MSHA (Mpumalanga Schools Hockey Association) se Uitvoerende Raad. Ander bestuurslede van MSHA: Meer skolenuus:…

ALZU Tour de Farm – Ligbron Akademie Bergfietsryers presteer

ALZU Tour de Farm. ‘n Vrolike groep Ligbron fietsryers, personeel en ouers het gewys dat hulle gees en vaardighede het. Hulle het saam die jaarlikse ALZU Tour de Farm bergfietswedren…

UIPM Biathle/ Triathle – Curro Nelspruit athletes performed well

UIPM Biathle/ Triathle. The 2023 UIPM Biathle/ Triathle World Championships took place in Nusa Dua, Bali from 1 November till 5 November. In total, 450 athletes from 34 Nations were…

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap – Errie nommer een

Mpumalanga seuns tennis-kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, Henning Romijn, het aan die Mpumalanga o.15 seuns tennis-kampioenskap deelgeneem op 4 en 5 November. Aan die einde van die toernooi is Henning gekroon…

EHS Lourierfunksie – Hoërskool Ermelo vereer prestasies

EHS Lourierfunksie. Hoërskool Ermelo het tydens hul jaarlikse EHS Lourierfunksie. Daardeur word erkenning aan leerders gegee wat gedurende die jaar op verskillende gebiede presteer het. Die toekennings wat die leerders ontvang…

Pro Series Indoor Hockey – EHS-seuns na nasionale kampioenskap

Vyf o.14 seuns van Hoërskool Ermelo gaan vanaf 13 tot 17 Desember deelneem aan die “Pro Series Indoor Hockey Nationals” te Kaapstad. Hierdie seuns, Willem Jacobsz, Nathan Herbst, Jan-Paul Grey,…

Netbal Pretdag – Hoërskool Ermelo

Netbal Pretdag. Die Erries het op 26 Oktober ’n bedrywige jaar afgesluit met ’n netbal pretdag. Daar was 24 gemenge spanne wat almal wou deel in die pret voordat die…

Hoëveld-streek Tennis – EHS kraai koning

Hoëveld-streek tennis: Drie Errie-tennisspelers het aan die finale uitspeelwedstryde van die Hoëveld-streek Tennis deelgeneem en uitstekende uitslae behaal: Seuns o.15: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf

Indoor Hockey – Hoërskool Ermelo leerder in span ingesluit

Indoor Hockey. Hoërskool Ermelo leerder, Miané Swanepoel, is gekies vir die dogters o.14A Mpumalanga Indoor Hockey span. Miané speel vanaf 13 tot 17 Desember by die Pro Series Indoor toernooi…

Mpumalanga Junior Gholf – Errie-Gholfer word vereer

Mpumalanga Junior Gholf. Bea Breedt, leerder van Hoërskool Ermelo, is by die Mpumalanga Junior Gholf prysuitdeling vereer vir die 2023 gholf-seisoen. Toekennings word bereken op uitslae van die toernooi waar…

SANESA Nasionale kampioenskap – Errie ruiters in SA span

SANESA Nasionale kampioenskap. Gedurende die afgelope vakansie het EHS-leerders aan die SANESA Nasionale kampioenskap deelgeneem en besonder goed presteer. In die Western Mounted Games-afdeling het Lienke van Rooyen, Mia Botha,…

SA’s Stoei – Hoërskool Ermelo leerder behaal 3de plek

SA’s Stoei. Hoërskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

SA Skole Landloop – Hoërskool Ermelo maak hul merk

SA Skole Landloop. Twee atlete van Hoërskool Ermelo, Esmarie en Aletha Kloppers, het hul merk gemaak. Hulle het op 30 September aan die SA skole-landloop kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is…

AVS-somerweek – Erries gekies vir SA Bokkies

AVS-somerweek. Hoërskool Ermelo leerders het deelgeneem aan die AVS-somerweek het op 3 Oktober te Oos-Moot plaasgevind het. Danielle Hatingh van EHS het die o.15-snelbalspan (Fast 5) van Hoëveld verteenwoordig. Lenize…

SA Interprovinsiale Gholftoernooi – Errie gholfspeler vaar goed

SA Interprovinsiale Gholftoernooi. Bea Breedt, graad-11 leerder van Hoërskool Ermelo, het Mpumalanga se senior gholfspan verteenwoordig by die SA Interprovinsiale Gholftoernooi. Die toernooi is vanaf 1 tot 6 Oktober by…

Fast 5 netbal – Hoërskool Ermelo vaar goed by SA’s

Fast 5 netbal. Die o/17-Eagles Fast 5- Netbalspan van Hoërskool Ermelo het op 2 en 3 Oktober aan die SASN Fast 5 kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Hoërskool Florida…

Laerskool Tennistoernooi – EHS bied toernooi aan

Laerskool Tennistoernooi – Hoërskool Ermelo het op 29 September vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Laerskole Enkels-Tennistoernooi aangebied. Milla Dippenaar (Laerskool JJ Van Der Merwe) en Justin Van Zyl (Laerskool…

TRIO Junior Masters Tennis – Hoërskool Nelspruit leerder in span

TRIO Junior Masters Tennis. Arili Boshoff, leerder van Hoërskool Nelspruit, het ‘n uitnodiging ontvang om deel te neem aan die Tennis Suid-Afrika o/18 Meesters Toernooi. Die TRIO Junior Masters Tennis…

Bergfiets Skoleliga – Ligbron Akademie wys hul vaardighede

Bergfiets Skoleliga. Ligbron Akademie Vir Tegnologie, Ermelo, se fietsryers het hul vaardighede en spoed tydens die Bergfiets Skoleliga by Mankele se berge en dale gewys! Prestasies behaal: Sprogs Boys (38…

SALA Public Speaking – EHS learners excel at competition

SALA Public Speaking. On Tuesday, 25 April, the SALA Public Speaking competition took place at Ermelo High School. The SALA Public Speaking competition is an English public speaking competition. There…

7’s Rugby – EHS vaar goed by Frogfoot 7’s toernooi

7’s Rugby. Twee van Hoërskool Ermelo se 7’s Rugby spanne het Vrydag en Saterdag, 15 en 16 September, deelgeneem aan die Frogfoot 7’s-toernooi te Hoërskool Middelburg. Die o.15 span verloor…

Gert Sibande Gholfliga – Hoërskool Ermelo sluit seisoen goed af

Gert Sibande Gholfliga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het in 2023 ‘n uitsonderlike gholfseisoen beleef. Die Erries se A- en B-spanne eindig albei tweede in die Gert Sibande-liga en dring deur…

MPU Landloop – Errie-atlete kwalifiseer vir span

MPU Landloop. Die Erries het Saterdag, 9 September, aan die Mpumalanga Landloopkampioenskap te Witbank deelgeneem. Vier van EHS se atlete het goed presteer tydens die MPU Landloop. Esmarie Kloppers en…

Inter Africa Tennistoernooi – EHS leerders neem deel

Inter Africa Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo se tennisspanne in Bethlehem deelgeneem aan die Inter Africa-tennistoernooi. Die hoofrede agter hierdie toernooi is om die leerders bloot te stel aan uitstekende kompetisie en…

Junior Africa Golf Challenge – Errie gholfer blink uit

Junior Africa Golf Challenge. Junior Africa Golf Challenge is ‘n graad-11 leerder van Hoërskool Ermelo. Sy het op 26 en 27 Augustus te San Lameer, KwaZulu Natal, aan die Junior…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo leerders na SA Kampioenskappe

Fast 5 Netbal. Die Erries se twee Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 8 September, aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Erries se Fast 5 Netbal o.15-Rubies verloor teen Rob Ferreira en…

Mpumalanga Hokkie – Laerskool Nelspruit leerders na proewe

Mpumalanga Hokkie. Negentien leerders van Laerskool Nelspruit het gekwalifiseer vir die Mpumalanga Hokkieproewe: O.11 Dogters O.12 Dogters O.11 Seuns O.12 Seuns Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolnelspruit.co.za/ Foto verskaf

Western Mounted Games – Errie-ruiters gaan SA’s toe

Western Mounted Games. Ses ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies om Mpumalanga te verteenwoordig by die Western Mounted Games Nasionale Kompetisie. Die kompetisie word vanaf 1 tot 4 Oktober by…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo eindig tweede in Gert Sibande

Fast 5 Netbal. Op Saterdag 2 September het EHS se twee Fast 5 netbal spanne aan die Gert Sibande-uitdunne deelgeneem Die o.15-Rubies wen albei hul poel-wedstryde teen Volksrust en Secunda…

Hoëveld Tennistoernooi – EHS bied suksesvolle toernooi aan

Hoëveld Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo het weer die EHS Hoëveld Tennistoernooi aangebied op 1 en 2 September. Hierdie jaar was daar vyf deelnemende skole: Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Secunda, Hoërskool Middelburg,…

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo skyn lig op krieket

EHS Krieket. Die Erries het die nuutste toevoeging tot die EHS-terrein gevier met ’n amptelike openingseremonie van die spreiligte op die krieketveld. EHS is een van enkele skole in die…

Hoëveld Tennis – Errie presteer as deel van span

Hoëveld Tennis. Adiano Maclean, leerder van Hoërskool Ermelo, het as deel van die Seuns o.19-Hoëveld tennisspan deelgeneem aan die Interdistrikte-toernooi gedurende die naweek van 25 Augustus. Hierdie span, waarvan Adiano…

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo skop seisoen goed af

Fast 5 Netbal. die Erries se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 26 Augustus, aan Hoërskool Middelburg se Fast 5 toernooi deelgeneem. Die o.15-Rubies se uitslae is as volg: Die…

EHS Tennis – Hoërskool Ermelo slaan raak by Mpumalanga finaal

EHS Tennis. Die Erries se tennisspanne het Dinsdag, 22 Augustus, in die Mpumalanga Tennisfinaal deelgeneem te Hoërskool Secunda. Al die spanne van Hoërskool Ermelo het in die finaal teen Hoërskool…

Gert Sibande Tennisliga – EHS-tennis kraai koning

Gert Sibande Tennisliga. Hoërskool Ermelo het elf tennisspanne gehad wat op 17 en 18 Augustus aan die Hoëveld Gert Sibande Tennisliga deelgeneem het. Die liga het by Hoërskool Secunda plaasgevind…

Interhoër Landloop – Hoërskool Ermelo ryg plekke in

Interhoër Landloop. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het op 23 Augustus aan die Interhoër Landloop deelgeneem te Witbank High School. Twee van EHS se atlete, Bongmusa Vilakazi en Mnqobi Mabuza het…

Debatkompetisie – Erries dink op hul voete

Debatkompetisie. Die Erries het vanjaar weer aan die Dink-of-Sink debatkompetisie (‘n onvoorbereide debatkompetisie) deelgeneem te Hoërskool Montana en pragtig presteer. Daar is onder meer meegeding teen Afrikaanse Hoër Seunskool, Afrikaanse…

Skole Liga Landloop – Errie atlete vaar goed

Skole Liga Landloop. Die Landloop se skole-liga het op 2 Augustus afgeskop te Hendrina gekombineerde skool. Die Errie atlete het uitstekend presteer en hierdie atlete behaal elkeen ’n eerste plek:…

Mpumalanga skiet – Errie skuts opgeneem in Mpumalanga span 

Mpumalanga skiet. Vyf van die Errie-skuts het die afgelope naweek aan die Mpumalanga Skiet finaal te Witrivier deel geneem. Na afloop van die kompetisie is die Mpumalangaspan aangekondig wat in Oktober…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Ermelo atlete presteer

Mpumalanga Landloop. Vier landloopatlete van Hoërskool Ermelo is gekies vir Atletiek Suid-Afrika se Mpumalanga Landloop kampioenskap. Bongmusa Vilakazi, Mnqobi Mabuza, Esmari Kloppers en Aletha Kloppers het Saterdag, 19 Augustus, aan…

Mpumalanga Landloopkampioenskap – EHS atlete kwalifiseer

Mpumalanga Landloopkampioenskap. Erries se landloopatlete neem die afgelope landloopseisoen weekliks deel aan klub-kampioenskap. Die atlete moet aan minstens vier van hierdie byeenkomste deelneem om te kwalifiseer vir die Mpumalanga-kampioenskap. Mpumalanga…

Noordvaal Grootskole Hokkie – Hoërskool Nelspruit wen silwer

Noordvaal Grootskole Hokkie. Hoërskool Nelspruit se o/15 dogters hokkiespan, die Green Sticks, het deelgeneem aan die Noordvaal Grootskole (B-Afdeling) uitspele vanaf 9 tot 12 Augustus te Krugersdorp. Hierdie span het…

Hoëveld Tennis Liga – Hoërskool Ermelo skryf vyf spanne in

Hoëveld Tennis Liga. Hoërskool Ermelo se tennis is trots daarop om vyf seuns- en meisie tennis spanne in te skryf vir die Hoëveld Tennis Liga. Die liga vind plaas op…

Skole Tennis – Errie gekroon as kampioen by tennistoernooi

Skole Tennis. Henning Romijn, leerder van Hoërskool Ermelo, het aan die Middelburg Nut and Bolt Skole tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is vanaf 11 tot 13 Augustus vir seuns o.14…