Bergfiets Skoleliga. Ligbron Akademie Vir Tegnologie, Ermelo, se fietsryers het hul vaardighede en spoed tydens die Bergfiets Skoleliga by Mankele se berge en dale gewys!
Prestasies behaal:
Sprogs Boys (38 ryers)
- Rou-An Drotsky 13de
- Johanco Dippenaar 34ste
Sub Junior Boys (16 ryers)
- Laerskool afdeling: Lamont Swart 5de
Sub Junior Boys (28 ryers)
Hoӫrskool afdeling
- Armand Nel 2de
- Daniel Gous 9de
- Danie van der Heever 13de
- MC Dippenaar 15de
- Dawid van Wyngaard 19de
Youth Men (58 ryers)
- Conrad Coetzer 15de
- Christiaan Drotsky 24ste
- Keneith Barnard 33ste
- Raymond Strydom 40ste
Junior Men (36 ryers)
- Morne Herbst 12de
- Will van der Venter 16de
- S J van Eck 21ste
- Thiardt Ferreira 30ste
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf