SA Landloop Kampioenskappe – Mianda Nel tweede Vrystater
SA Landloop Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfonten is baie trots op Mianda Nel wat op 18 September aan die SA Landloop Kampioenskappe in Amanzitoti deelgeneem het. Mianda was algeheel die…
SAGF Gym Games – Janno Kriel kwalifiseer vir Vrystaat Span
SAGF Gym Games. Janno Kriel, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het baie goed presteer tydens die Vrystaat se kwalifiserende kompetisie. vir die SAGF Gym Games. Die kompetisie het…
Vrystaat-Mini Tennis – Jim Fouché Tennisspelers presteer
Vrystaat Mini Tennis. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het baie goed presteer tydens die Vrystaat-mini Tennistoernooi in Bethlehem. Iné Vorster, Luise Janse van Rensburg en SJ Odendaal…
Voorsitter van Vrystaat Atletiek – Louw Prinsloo verkies
Voorsitter van Vrystaat Atletiek. Net soos Hoërskool Fichardtpark trots is op hul leerders se prestasies, net so presteer die onderwysers ook op verskeie terreine. Baie geluk aan een van Fichies…
Netbal Vrystaat Aksienetbal – Joné van der Walt in Vrystaat O.21 Span
Netbal Vrystaat Aksienetbal. Joné van der Walt van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Aksienetbal O.21-span. Hierdie span gaan die Vrystaat verteenwoordig tydens die Interprovinsiale toernooi.…
Pluimbal All Africa Junior – Caden Kakora van JF Nr een in Afrika
Pluimbal All Africa Junior. Caden Kakora, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die All Africa Junior Kampioenskap in enkelspel, pluimbal, gewen. Hy is nommer een in Afrika! Caden…
Karate Elite Cadet schools – Jim Fouché wen silwer in Kumite
Karate Elite Cadet schools. Juanco Botha, leerder van Hoërskool Jim Fouché on Bloemfontein, het ‘n silwer toekenning ontvang in die Elite Cadet afdeling vir Kumite. Hy is ook ingesluit in…
God’s pupose prevails – Gedagte vir die week/ Thought for the week
God’s pupose prevails
Fichardtpark Gr 11-VRL – Fichies stel Graad 11-VRL vir 2022 bekend
Fichardtpark Gr 11-VRL. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het pas hul groep van 20 Graad 11-VRL lede vir 2022 bekend gestel. Die lede is: dogters – Susan Fowler, Olga Kotze, Charné Linde,…
Fichardtpark Gr 10-VRL – Fichies stel Graad 10-VRL vir 2022 bekend
Fichardtpark Gr 10-VRL: Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het pas hul groep van 22 Graad 10-VRL lede vir 2022 bekend gestel. Die lede is: dogters – Melize Scott, Minandie Vorster, Amy…
Brugbou JF presteer – Brugbouspan derde in brugboukompetisie
Brugbou JF presteer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se brugbouspan het derde geëindig tydens ‘n Nasionale Brugboukompetisie. Die bekwame lede van JF se span is Dirk Hugo, Stephan Lagrange en…
JF presteer in Skyfskiet – Martin Maasdorp skitter telkens
JF presteer in Skyfskiet. Martin Maasdorp, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die volgende prestasies in Skyfskiet behaal: Junior U/20 Small Bore Revolver: Eerste plek Juniopr U/20 Small…
Vrystaat-mini Tennistoernooi – massa-deelname van 19 tennisspelers
Vrystaat-mini Tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Tennis het die naweek van 10 September ‘n baie suksesvolle massa-deelname Vrystaat-mini Tennistoernooi aangebied. Negentien tennisspelers het aan die toernooi in Bethlehem deelgeneem. Die uitslae…
Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe – Rian Roos en Tristan Meyer
Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Baie geluk aan Rian Roos en Tristan Meyer van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hierdie twee skuts het gekwalifiseer vir deelname aan die Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe vir 25m Presisie.…
Motheo Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark seuns in spanne ingesluit
Motheo Krieketspanne. Hoërskool Fichardtpark het elf seuns wat in die onderskeie Motheo Krieketspanne ingesluit is. O19: Hanco Swanepoel, Shaun Schietekat, Marcu van Jaarsveld en Ricky September Willie Volschenk, Eben Botha,…
KZN Tentpegging Championships – Didi Schnuir verkies tot O.18 C span
KZN Tentpegging Championships. Didi Schnuir van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 11 September aan die KZN Tentpegging Championships deelgeneem in New Castle. Sy is na die byeenkoms verkies tot die…
Dans Eistedfodd – Candice Kleynhans-Bellringer presteer
Dans Eistedfodd. Candice Kleynhans-Bellringer, Gr 7 in Welkom Volkskool, het Vrydag, 10 September, deelgeneem aan die Dans Eistedfodd in Bloemfontein. Candice en haar dansmaat, Alandri Krause, het die volgende prestasies behaal:…
Dawie Botes Fichardtpark – Schools That Rock gesels met Dawie
Dawie Botes Fichardtpark. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Dawie Botes, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Hoe sien jy jou rol as…
Amy Jacobs Hoërskool Fichardtpark – Schools That Rock gesels met Amy
Amy Jacobs Hoërskool Fichardtpark. Schools That Rock is bevoorreg om ‘n paar vrae te vra aan Amy Jacobs, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Hoe sien jy jou rol…
Op Die Planke Monoloogfees – Wittebergers blink uit in toneel
Op Die Planke Monoloogfees: Vyf leerders van Hoërskool Witteberg het na afloop van Op Die Planke Monoloogfees 90% (A+) behaal vir hul optrede. Hierdie leerders dring ook deur na die…
Performing Arts Free State – Dance Eisteddfod Fichardtpark High School
Performing Arts Free State. Performing arts in the Free State ReEl Produksie by ATKV gemeenskapsteater het op 10 en 11 September hul Dance Eisteddfod aangebied. Lana van Deventer het die Best…
Gimnastiek Provinsiale kompetisie – Hoërskool Hoopstad presteer
Gimnastiek Provinsiale kompetisie. Ses gimnaste van Hoërskool Hoopstad, Alica Cornelissen, Diané Malherbe, Eloneé Bosch, Frannelle van der Meulen, Leandri Jansen van Vuuren en Sumienke Wolfaardt het puik presteer tydens die…
Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie – Fichardtpark leerder verower 1ste plek
Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie.Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul puik gimnas. Charlize Pretorius (9A) het op 11 September ‘n pragtige eerste plek verower tydens ‘n Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie. Charlize verteenwoordig…
Hoërskool Fichardtpark Atletiek – uitslae 11 September
Hoërskool Fichardtpark Atletiek. Fichardpark se atlete het tydens Saterdag, 11 September se atletiek-byeenkoms weereens puik presteer. Die uitslae was as volg: Wian Bekker – 100m Hekkies – Seuns o.15: 1ste…
Kristiaan Klopper Prostesefonds – Dankie Witteberg!
Kristiaan Klopper Prostesefonds. Salomé Potgieter, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het ‘n bydrae tot Kristiaan Klopper se Prostesefonds aan hom persoonlik oorhandig by Bethlehem Voortrekker…
3Km ope water swemkompetisie – Èbet Bester neem deel aan Cradle M
3Km Ope water swemkompetisie. Èbet Bester van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek aan die Cradle Moon 3km ope water swemkompetisie, te Krugersdorp, deelgeneem. #Trekkertrots Lees meer oor BVHS:…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoofleiers vir 2022
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoofleiers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Hoofdogter: Amelia Lamprech, Onderhoofdogter: Jana Muller Hoofseun: Dawie Maree, Onderhoofseun: Wian Burger Koshuis Hoofdogter: Marjulyn Myburgh,…
Primêre Skool Naudéville Gimnastiek – Cassie Bresler na SA’s
Primêre Skool Naudéville Gimnastiek. Cassie Bresler van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Saterdag, 11 September. deelgeneem aan ‘n Gimnastiek kompetisie. Hy het ‘n eerste plek behaal in rekstok, eerste…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Krieket Thabo Mofutsanyane-streekspanne BHVS spelers ingesluit
Krieket Thabo Mofutsanyane-streekspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul bekwame krieketseuns wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane-streekspanne. TBM o/19A: Izander Maree, Rowen Scholtz, Ruan Haward, Presley Lesoro,…
Bethlehem Voortrekker Griffons – Finale groepe bekend
Bethlehem Voortrekker Griffons. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul rugbymanne wat in die finale groep van die Griffons verkies is. O/18 – Craven week: Franco Marais, Dendre Aucamp…
Welkom Gimnasium top 10 – Akademiese presteerders
Welkom Gimnasium top 10. Welkom Gimnasium het hul top-10 akademiese leerders vir elke graad bekend gemaak. Die uitslae is ten opsigte van die tweede kwartaal. 1. Graad 8: Renché Roelf…
Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan – Skuts presteer
Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan. Welkom Gimnasium is baie trots op die volgende Gimmie- skutte! Keagan Smith verower ‘n Brons medalje en ‘n 5e plek by die afgelope streek skietkompetisie. Marko…
Suid-Vrystaat hokkie spanne – Sentraal in Suid-Vrystaat Hokkiespanne
Suid-Vrystaat hokkie spanne. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op drie leerders wat verkies is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne. Elnita Wessels is verkies vir die o.14 A span terwyl…
Bethlehem Voortrekker in Tennis – Ses spanne ingeskryf vir toernooi
Bethlehem Voortrekker in Tennis. Bethlehem het die afgelope paar dae uitstekende tennis gesien. Buiten dat Bethlehem Voortrekker Tennis gesamentlike aanbieders was van hierdie prestige tennis toernooi, was ons bevoorreg om…
Spring day at Truida Kestell
Spring day at Truida Kestell: The Truida Kestell learners dressed up in clothes that represent the first letter of their name. They were very creative and original. We could definitely…
Truida Kestell Senekal Redenaarsfees – Truidjies presteer
Truida Kestell Senekal Redenaarsfees. Hierdie jaar se Senekal Redenaarsfees was inderdaad ‘n fees! Laerskool Truida Kestell se sprekers het pragtig presteer: Kai de Klerk ontvang ‘n Goue sertifikaat en Beste…
Spar 10km wedloop – Fichardtpark se Duaney behaal persoonlike beste
Spar se 10km wedloop: Duaney van Wyk van Hoërskool Fichardtpark het op Saterdag, 4 September aan Spar se 10km wedloop deelgeneem. Sy het haar persoonlike beste van 47 minute en…
A+ Genius Mathematics – Leerders van Primêre Skool Naudéville presteer
A+ Genius Mathematics. Die ‘A+ Genius Mathematics Free State and Northern Cape Mental Maths Regional Competition’ het die naweek van 4 September plaasgevind. In die kompetisie kry leerders ‘n brons medalje,…
Leerder wenner in wiskunde streekskompetisie
Leerder wenner in wiskunde: Ezelle Ehlers van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen in haar…
Gedigte opgeneem in INK – Blouskool leerder se drie gedigte opgeneem
Gedigte opgeneem in INK. Chanel Morgan ‘n gr.12-leerder van Hoërskool Kroonstad het 3 gedigte geskryf wat opgeneem gaan word in INK skryf in Afrikaans se nuwe bundel: INKSPRAAK2. Die bundel…
Oranje presteer in kuns – leerder een van bestes in kinderkunskompetisie
Oranje presteer in kuns. Lara Delport, ’n Gr. 11-leerder van Oranje Meisie Skool se kunswerk is uit sowat 3 500 inskrywings gekies as een van die 13 bestes in Santam…
Leerder verwerf goud in Noord Vrystaat zone gimnastiek
Noord Vrystaat zone gimnastiek: Ezelle Ehlers in Graad 4 is ‘n leerder van Welkom Volkskool. Sy het die naweek van 14 Augustus aan Noord Vrysaat zone gimnastiek deelgeneem. Ezelle verwerf…
Oranje landlopers in Vrystaat – Oranje Meisies landloop-atlete
Oranje Landlopers in Vrystaatspan. Twee landlopers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, Carlé Stockenström (O.15) en Danielle Joubert (O.16) is vir die Vrystaatspan gekies. Hulle gaan op 18 September by…
Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae – Fichardtpark atlete presteer
Hoërskool Fichardtpark atletiek uitslae. Dertien atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens hul byeenkoms op Saterdag, 4 September, baie goed presteer. Hoërskool Fichardtpark: Eerste plekke is behaal deur die…
Goue Medalje in wiskunde – Volkskool goue medalje
Goue Medalje in wiskunde. Alexis Pieters van Welkom Volkskool het die naweek ‘n Goue medalje toekenning ontvang. Sy het deelgeneem aan die jaarlikse ‘A+ Students’ Wiskunde streekskompetisie wat in Bloemfontein…
Oranje hokkie in Vrystaatspan – Oranje hokkiespelers in Vrystaatspan
Oranje hokkie in Vrystaatspan. Twee lede van Oranje Meisies se eerste hokkiespan, Ané Janse van Vuuren (links) en Megan-Lee Myburgh is vir die Vrystaatse senior hokkiespan gekies. Hulle sal einde…
Netbalpelers Vrystaat Mangaung – spelers in Vrystaat- en Mangaung
Oranje Netbalpelers Vrystaat Mangaung. Twee sussies van Oranje Meisies, Roline en Marianne Louw, is onder die tien netbalspelers van Oranje wat vir Vrystaat- en Mangaung-spanne gekies is. Hulle speel ook…
Leerder wen wiskunde toekenning – Jaarlikse A+Students wiskunde
Leerder wen wiskunde toekenning: Millah du Plessis van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+Students wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen. Sy is…









