Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Baie geluk aan Rian Roos en Tristan Meyer van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool. Hierdie twee skuts het gekwalifiseer vir deelname aan die Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe vir 25m Presisie. Die kampioenskappe vind plaas in Welkom op 8 en 9 Oktober op die Excalibur-skietbaan.
Baie sterkte.
Trekkertrots!
Lees meer oor BHVS: