)

Vrystaat-mini Tennistoernooi – massa-deelname van 19 tennisspelers

Vrystaat-mini Tennistoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Tennis het die naweek van 10 September ‘n baie suksesvolle massa-deelname Vrystaat-mini Tennistoernooi aangebied. Negentien tennisspelers het aan die toernooi in Bethlehem deelgeneem. 

Die uitslae is as volg:

Themba Sitole wen silwer in die seuns dubbelsspel 0/16

Anke Heyns eindig derde in die meisies enkelsspel o/16 en wen ook goud in die meisies dubbelsspel 0/16

Mianca van Niekerk en Annieka van Rooyen wen goud met dubbels  in die GD 18 Gold afdeling

JC Azar wen die silwer medalje in die seuns o/16 enkelsspel

Baie geluk aan al hierdie spelers!

Trekkertrots!

Vrystaat-Mini Tennistoernooi: Mianca van Niekerk en Annieka van Rooyen wen Goud met dubbels in GD 18Gold afdeling
Vrystaat-mini Tennistoernooi – JC Azar wen die silwer medalje in seuns o/16 enkelspel en Themba Sitole wen silwer in seuns dubbelspel o/16

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal