Fichardtpark Gr 11-VRL. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het pas hul groep van 20 Graad 11-VRL lede vir 2022 bekend gestel.
Die lede is: dogters – Susan Fowler, Olga Kotze, Charné Linde, Helen Fourie, Kelinke Schnetler, Lannice du Plessis, Alicia Venter, Cilethe Julies, Mckyla van der Walt en Kara Scholtz.
Seuns: Regan Hunter, Zjorn Sonnekus, Thomas Mostert en Marco Huygen, Johan Volschenk, Corno Krause, Jaco Grobbelaar, Elfred Fleischman, Luke McIntyre en Willie Volschenk.
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: