)

Bethlehem Voortrekker in Tennis – Ses spanne ingeskryf vir toernooi

Bethlehem Voortrekker in Tennis. Bethlehem het die afgelope paar dae uitstekende tennis gesien. Buiten dat Bethlehem Voortrekker Tennis gesamentlike aanbieders was van hierdie prestige tennis toernooi, was ons bevoorreg om ses spanne te kon inskryf. ‘n Weerspieëling van gesonde en sterk tennis vanjaar.

Sterk skole, met uitstekende tennisspelers het vir drie dae topgehalte tennis gespeel. Met Voortrekker se A-dogterspan wat in die finale teen Linden gespeel het en na ‘n harde stryd net-net tweede geëindig het ons, saam met die digters B-span, wat vierde geëindig het,  staan Bethlehem glad nie terug teen mega-skole nie.

Bethlehem Voortrekker Tennis wil die wenskole, maar ook elke skool, gelukwens met die puik sportmanskap wat op en langs die bane gesien is!

Bethlem Voortrekker tennis spanne het die volgende spelers ingesluit:

A-span Dogters: Cayla Scheepers, Anke Heyns, Maricha du Plooy, Annika van Rooyen

B1 span Dogters: Ilné le Roux, Mianca van Niekerk, Chloë Opperman, Heili Pretorius, Carise van Rooyen

B2 span Dogters: Elizbé Heyns, Ansuné Langley, Noëline Mathee, Luné Amaro, Laraine Theron

A span Seuns: JC Azar, Hendrik Janse van Rensburg, Themba Sithole, Danny de Klerk

B1 span Seuns: Andries Greyling, Hendrik Mathee, Willie Deale, Wian Muller, Enrico Kennedy

B2 span Seuns: TD Langley, Edré Wille, Jan-Harn van Wyk, Jurie Knobel, Theo van Wyk

Tennis seuns A span Vlnr: JC Azar,Hendrik Janse van Rensburg, Themba Sithole, Danny de Klerk
Dogters B1 tennis span Vlnr: Ilné le Roux, Mianca van Niekerk, Chloë Opperman, Heili Pretorius, Carise van Rooyen
Tennis seuns B1span Vlnr: Andries Greyling, Hendrik Mathee, Willie Deale, Wian Muller (Enrico Kennedy afwesig)
Dogters B 2 tennis span Vlnr: Elizbé Heyns, Ansuné Langley, Noëline Mathee, Luné Amaro, Laraine Theron
Tennis seuns B2 span Vlnr: TD Langley, Edré Wille, Jan-Harn van Wyk, Jurie Knobel, Theo van Wyk

Trekkertrots!

Lees meer oor BHVS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal