Dans Eistedfodd. Candice Kleynhans-Bellringer, Gr 7 in Welkom Volkskool, het Vrydag, 10 September, deelgeneem aan die Dans Eistedfodd in Bloemfontein. Candice en haar dansmaat, Alandri Krause, het die volgende prestasies behaal:
Duo dans: 80%, A simbool
Disco Small Groups afdeling: 78%, B+ simbool.
Baie geluk!
Candice en Alandri is albei dansers by The Dance Connection in Welkom.
Foto’s verskaf
Lees meer oor Welkom Volkskool: