Karate Elite Cadet schools. Juanco Botha, leerder van Hoërskool Jim Fouché on Bloemfontein, het ‘n silwer toekenning ontvang in die Elite Cadet afdeling vir Kumite. Hy is ook ingesluit in die nasionale groep.
Trots JF!
Foto verskaf
Lees meer oor JF: