Pluimbal All Africa Junior. Caden Kakora, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die All Africa Junior Kampioenskap in enkelspel, pluimbal, gewen.
Hy is nommer een in Afrika! Caden en sy dubbelsmaat het Goud gewen in die finale. Hulle het silwer behaal in die dubbelspel.
Trots JF!
Lees meer oor Hoërskool Jim Fouché: