)

Netbalpelers Vrystaat Mangaung – spelers in Vrystaat- en Mangaung

Oranje Netbalpelers Vrystaat Mangaung. Twee sussies van Oranje Meisies, Roline en Marianne Louw, is onder die tien netbalspelers van Oranje wat vir Vrystaat- en Mangaung-spanne gekies is. Hulle speel ook albei as hulpdoel. Hierdie spelers gaan in aksie wees gedurende die komende skoolvakansie.

Die tien spelers is Marianne Louw (Vrystaat o.14), Marilet Blom, Jana Dreyer (albei VS o.15), Roline Louw, Fifi Lesedi, Khanyi Dumane (al drie VS o.16), Lea Cronjé (VS o.17) Marita Oosthuizen (Mangaung o.19), Karla Victor en Janine Moolman (albei Manguang o.19).

Lees meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal