JF presteer in Skyfskiet. Martin Maasdorp, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het die volgende prestasies in Skyfskiet behaal:
- Junior U/20 Small Bore Revolver: Eerste plek
- Juniopr U/20 Small Bore Rifle Silhouette Open Sights: Eerste plek
- Junior U/20 Small Bore Rifle Light Open Sights: Tweede plek
- Junior U/20 Small Bore Rifle Silhouette: Tweede plek
- Junior U/20 Small Bore Rifle Light: Derde plek
- Small Bore Production: Second overall
Baie geluk, Martin. JF is trots op jou!
Foto verskaf
Lees meer oor JF: