Brugbou JF presteer. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se brugbouspan het derde geëindig tydens ‘n Nasionale Brugboukompetisie. Die bekwame lede van JF se span is Dirk Hugo, Stephan Lagrange en Gerhard Ceronio.
Welgedaan!
Lees meer oor JF:
Become a Sponsor








