Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie.Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul puik gimnas. Charlize Pretorius (9A) het op 11 September ‘n pragtige eerste plek verower tydens ‘n Vrystaatse Gimnastiek-kompetisie.
Charlize verteenwoordig die Vrystaat op die 7de Oktober by ‘n kompetisie in Gauteng. Die kategorie waaraan Charlize deelneem, is artistieke gimnastiek.
Sterkte met die kompetisie, Charlize.
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: