Oranje presteer in kuns. Lara Delport, ’n Gr. 11-leerder van Oranje Meisie Skool se kunswerk is uit sowat 3 500 inskrywings gekies as een van die 13 bestes in Santam se kinderkunskompetisie.
Dit gaan in die 2022-kalender gepubliseer word. Dit sal die vierde agtereenvolgende jaar wees wat ’n Oranjeniet se werk in die kalender verskyn.
Die tema was “wish upon a star” en Lara se titel van haar werk is “ ’n huis wat ’n tuiste is”.
Foto verskaf
Lees meer oor Oranje: