Grey Kollege – Skoolhoof groet na nege jaar
Grey Kollege. Mnr Deon Scheepers, Skoolhoof van Grey Kollege Sekondêr in Bloemfontein, neem binnekort afskeid van die skool na ‘n termyn van nege jaar. Hy is aangestel as die nuwe…
Skole Vrystaat Stoei – MJ Hatting van Hoërskool Fichardtpark kry brons
Skole Vrystaat Stoei. ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark, MJ Hatting, het ‘n brons medalje by ‘n onlangse Vrystaat Stoeikompetisie behaal. MJ sal volgende by die Suid-Afrikaanse stoeikompetisie in Pretoria deelneem.…
Vrystaat Skole Tennis – Hoër Meisieskool Oranje vir Vrystaat gekies
Vrystaat Skole Tennis. Ses tennisspelers van Oranje is vir die Vrystaat Skole Tennis gekies. Die span sou verlede naweek by ’n interprovinsiale toernooi in Potchefstroom gaan speel het, maar die…
Vrystaat Skole Gimnastiek – Hoërskool Fichardtpark skitter
Vrystaat Skole Gimnastiek. Fichies-gimnaste tuimel na hoër hoogtes. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Schalk Botes, Lanché Prinsloo en Miguel Ribeiro, het die laaste maand verskeie prestasies in gimnastiek…
Hoofleiers Naudéville – leerderraad leer meer oor leiers-eienskappe
Hoofleiers Naudéville. Primêre Skool Naudéville in Welkom se graad 7’s is almal op die leerderraad om hul meer oor leiers-eienskappe te leer. Elke kwartaal het die skool ses raadsvoorsitters verkies.…
Skole Vrystaat Krieketproewe – BHVS seuns gekies infinale Krieketproewe
Skole Vrystaat Krieketproewe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul krieketspelers sterkte toe wat gekies is om aan die finale Vrystaat-krieketproewe deel te neem. Die proewe vind plaas vanaf 7 tot 9…
Suid-Vrystaat Hokkie – Fichardtpark se Lana en Batista speel
Suid-Vrystaat Hokkie. Twee hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein sal die naweek van die Suid-Vrystaat in Bethlehem verteenwoordig. Batista Bobeje speel O/18 en Lana van Deventer O/14. Fichies is trots…
Top Schools Hockey Tournament – Eunice girl excels
Top Schools Hockey Tournament. COVID-19 restrictions impacted school sports. Despite of that it was great that Paarl Gymnasium could host their annual Top Schools Hockey Tournament for 2021. This year…
OMS Netbalaand – Uitermatige Uitrustings op Oranje Netbalaand
OMS Netbalaand. As jy ’n Oranjeniet die geleentheid gun om “op te dress” kan jy jou salaris of skoolfonds daarop verwed. Hulle sal die geleentheid aangryp. Dit was nogmaals die…
Witteberg bemarker – Gustav Dreyer groet
Witteberg bemarker. Soos wat ‘n nuwe seisoen aanbreek, het ‘n nuwe seisoen ook vir Hoërskool Witteberg, in Bethlehem se bemarker aangebreek. Mnr. Gustav Dreyer, Witteberg bemarker en skakelbeampte van die…
USSA Hokkie-Toernooi – Oud Oranjeniete by USSA-Toernooi
USSA Hokkie-Toernooi. Agt gewese hokkiespelers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, speel nou vir universiteite en het in die USSA Hokkie-Toernooi gespeel. Oud-Oranjes was volop by vanjaar se Universiteit Sport…
Werwingsbeampte en nuwe borge vir Hoërskool Witteberg
Werwingsbeampte en nuwe borge. Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom mev. Corné Loubser vanaf 1 Oktober 2021 in die pos van Werwingsbeampte en borge. Mev. Loubser is bekend in die Bethlehemkringe.…
Varswater Hengel- Janes Pieterse van Witteberg presteer
Varswater Hengel. Janes Pieterse, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is verkies tot die 2021 VSVOV (Vrystaat Varswater Oewerhengel Vereniging) se Junior C-span. Die span sal aan…
Inter Africa B-league – Truida Kestell presteer in Tennis
Inter Africa B-league. Elke jaar is die Inter-Africa Laerskool Truida Kestell in Bethlehem tennistoernooi ‘n hoogtepunt op die jaarlikse kalender. Baie geluk aan die A-span, Joma Viljoen, Ilze Botha, Nelisa-May…
Landloop Jordania – Primêre Skool Jordania atlete presteer
Landloop Jordania. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se landloop-atlete het mooi presteer tydens die onlangse byeenkoms. Die volgende prestasies is behaal: 0/9 Karmi Verster – 16de (Die eerste 4 van…
Lichess Skaakliga – Hoërskool Fichardtpark presteer
Lichess Skaakliga. Vyf leerders van Hoërskool Fichardtpark het onlangs deelgeneem aan ‘n aanlyn skole-skaakliga, aangebied deur Lichess. Die toernooi het op 17 September plaasgevind. Niël Arlow (graad 11-leerder) beskryf die…
ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade – Louis Breytenbach onder Top 20
ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Louis Breytenbach, hoofseun en graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg. Louis het deelgeneem aan die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade en eindig onder die Top 20 in…
Proverto Nasionale Olimpiade – Lara Potgieter Nasionale wenner
Proverto Nasionale Olimpiade. Lara Potgieter van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein is die nasionale wenner vir ekonomie (gr. 10). Sy het 90% behaal. Die Olimpiade vir leerders in gr. 10-12…
ATKV-Applous – Oranje se koor ontvang hoogste eerbewys – Cum Laude
ATKV-Applous. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se koor het die hoogste eerbewys ontvang wat in die ATKV-Applous toegeken word. Hierdie fantastiese koor is beloon met ’n Cum Laude-toekenning. Dit was…
Tennis Skoletoernooi – Grey Kollege O.15 Tenniskampioene
Tennis Skoletoernooi. Grey Kollege van Bloemfontein is baie trots op hul o/15 tennisspan. Hierdie skitterende span het met ‘n oorwinning van 4-0 oor Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch in die…
Lewensredding Proteaspan 2021 ILS – Len-Douglas Mac Kay in SA span
Lewensredding Proteaspan 2021 ILS. Len-Douglas Mac Kay van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Nasionale Proteaspan. Hierdie span gaan Lewensredding SA verteenwoordig by die 2021 ILS Africa…
SAMSSA Nas Kampioenskappe – Stephan Malan verteenwoordig Vrystaat
SAMSSA Nas Kampioenskappe. Stephan Malan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SAMSSA Nasionale skietkampioenskappe vanaf 6 tot 9 Oktober. Trots JF!…
Eienaars en slawe – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Eienaars en slawe/ Slaves and masters
Oranje Topspan Topskole Hokkie – Oranje o.17A Hokkiespan
Oranje Topspan Topskole Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se o.17A-hokkiespan is die Topspan van die Topskole- Hokkie toernooi in die Paarl oorheers. Dit is ’n tweede agtereenvolgende keer dat…
School’s Hockey – Hoër Meisieskool Oranje vs Collegiate Girls High School
School’s Hockey. VAT 5 vir Oranje. Oranje Meisieskool in Bloemfontein het ‘n prag-hokkiewedstryd gespeel teen Collegiate Girls High School van Port Elizabeh. Oranje het vyf spandoele aangeteken. Lees meer oor…
Willem Postma Erfenisdag – Possieland vier Erfenisdag
Willem Postma Erfenisdag. Possieland het gister Erfenisdag gevier! Vir “toegang” het elkeen ‘n blikkie- of nie-bederfbare kos gebring wat geskenk word aan minderbevoorregtes. Welgedaan, Possies! Foto’s: Juf Hetta Steyn #heritageday…
Erfenisdag – Oranje Primêr vier Erfenisdag
Erfenisdag. Primêre Meisieskool Oranje het behoorlik Erfenisdag gevier! Die video hiernaas vertel hul storie. Lees meer oor Oranje Primêr: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjeprimer.co.za/
Eskom Expo – Primêre Skool Naudéville presteer
Eskom Expo. Primëre Skool Naudéville se graad 4 en 5 leerders het vir die eerste keer aan die Eskom Expo deelgeneem op Saterdag, 18 September. Die Naudies het uitstekend gevaar. Karlien…
Dans saam met Eende – Musiekvideo met Hoofdogter
Dans saam met Eende. Oranje Meisieskool Primêr se Eende kan ook dans… Hulle sluit hul geesvang kwartaal af met “I can move my body like anything”. Oranje Meiskool Primêr het…
Landloop Amanzimtoti – Brandwag Volkskool presteer
Landloop Amanzimtoti. Vyf landloop atlete van Brandwag Volkskool in Odendaalsrus was ingesluit in die Vrystaat landloopspan. Hulle het Vrydag, 17 September, aan die SA Landloop Kampioenskappe in Amanzimtoti deelgeneem. Elisa Makhata,…
Witteberg Uitvoerende Komitee – Hoërskool Witteberg Uitvoerende Komitee
Witteberg Uitvoerende komitee. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het die Uitvoerende Komitee van agtien lede vir die skool onlangs ook aangewys! Die volgende leerders is aangewys: Hope Mabe, Thato Mofokeng, Cara…
Witteberg Studenteraad 2021/2022 – Nuwe raadslede
Witteberg Studenteraad 2021/2022. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het hul Studenteraad vir 2021/2022 bekend gemaak. Die vier-en-twintig raadslede is as volg: Franco de Boer, Ella Steynberg, Brett de Klerk, Francois Viljoen, …
Presidentsverkenners Witteberg – Voortrekkers slaag eksamen
Presidentsverkenners Witteberg. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Christoff Muller en Sherise Kotzé, het die hoogste prestasie in die Voortrekkers behaal. Beide leerders het hul Presidentsverkenner eksamen geslaag. Christoff en…
Huis Uitvoerende Komitee-Leerders gekies vir 2022
HUIS UITVOERENDE KOMITEE. Baie geluk aan die leerdes wat ingesluit is in die Huis Uitvoende Komitee 2022 van Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Die komiteelede is Simune de Villiers, Anneke Venter,…
Brandkop Kommando Voortrekkers – Jaarlikse Kentekennaweek
Brandkop Kommando Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark se Vootrekkers, Brandkop kommando, se jaarlikse Kentekennaweek het tydens die afgelope naweek plaasgevind Dit is waar manne en vroue van die Bybel, touwerk, selfverdediging en…
Lejweleputswa meisies krieketspan – Twee leerders van Naudéville in span
Lejweleputswa meisies krieketspan. Primêre Skool Naudéville in Welkom is super trots op Milan van Aardt en Seane Hartslief. Hierdie twee leerders, Milan van Aardt 9 jaar oud in graad 3…
Rising Star Tennis – Jordania eindig tweede in Vrystaat
Rising Star Tennis. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se eerste meisies tennisspan het, tydens die Rising Star Tennis Toernooi, tweede geëindig in die Vrystaat. Die spanlede is Zané Wessels, Mieke…
Vrystaat Atletiek Liga 6 – Hoërskool Fichardtpark Atlete presteer
Vrystaat Atletiek Liga 6. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se atlete het mooi presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kiga 6 ASA 18 September. Sewe atlete van Fichies het eerste plekke behaal.…
TBM Tegniese vaardigheidskompetisie – BVHS leerders blink uit
TBM Tegniese vaardigheidskompetisie. Hierdie vaardigheidskompetisie word gehou vir leerders van tegniese skole en skole wat tegniese vakke aanbied. Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 21 September aan die Siviele…
Landloop: SA Kampioenskappe – Danika Zwahlen in Amanzimtoti
Landloop: SA Kampioenskappe. Danika Zwahlen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die naweek van 18 September deelgeneem aan die SA Landloop Kampioenskappe in Amanzimtoti. Sy is deel van die o/16 Vrystaatspan…
Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers neem deel
Zuikerkop Adventure Dash – Fietsryers. Bergfietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het Saterdag, 18 September 2021 deelgeneem aan die Zuikerkop Adventure Dash naby Clocolan. Die fietsryers kon deelneem aan…
SA Landloopkampioenskappe – Truida Kestell skitter
SA Landloopkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem se landloop-atlete, Carla Britz, Awert Viljoen en Gijan Britz het geskitter by die SA Landloopkampioenskappe. Carla het ‘n derde plek, Awert ‘n elfde…
Rising Stars Tenniskompetisie – BVHS vier tennisspanne ingeskryf
Rising Stars Tenniskompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is een van slegs drie Vrystaatse skole wat die afgelope naweek vier tennisspanne ingeskryf het in die Rising Stars Tenniskompetisie. Die kompetisie is aangebied…
Motheo O/16 Krieket – Christiaan Wilken en Lian Theron na Proewe
Motheo O/16 Krieket. Christiaan Wilken en Lian Theron van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, gaan die Motheo O/16 Krieketspan verteenwoordig by die Vrystaat proewe in Bloemfontein vanaf 7 tot 9…
Zuikerkop Adventure Dash – Èbet Bester en Hendré Bester presteer
Zuikerkop Adventure Dash. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Èbet Bester en Hendré Bester, het uitstekend presteer tydens die Zuikerkop Adventure Dash. Èbet het eerste geëindig met Zuikerkop, naby…
BVHS Nasionale Blitsbrein – Liam Lloyed Doman en Susan Bender
BVHS Nasionale Blitsbrein. Liam Lloyed Doman (Gr 8) en Susan Bender (Gr 9) van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar in die Vrystaat tydens die Nasionale Blitsbrein Junior 2021-kompetisie. Liam…
Matrikulant van die Jaar – Rianette Kemp behaal Top 14
Matrikulant van die Jaar. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein is baie trots op Rianette Kemp wat die top 14 behaal het tydens die Matrikulant van die Jaar kompetisie. JF is…
Landloop Kampioenskappe – BVHS kry brons
Landloop Kampioenskappe. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete, Carise van Rooyen en Mieke-Louise Britz het die naweek van 18 September aan die SA Landloop Kampioenskappe in Amanzimtoti deelgeneem. Beide…
BVHS Matrikulant Trots – Zelmé Heyns top-14 Matrikulant
BVHS Matrikulant Trots. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Zelmé Heyns wat as een van die top 14 matrieks aangewys is in die Matrikulant van die jaar-kompetisie. Trekkertrots! Foto…









