Vrystaat Skole Tennis. Ses tennisspelers van Oranje is vir die Vrystaat Skole Tennis gekies. Die span sou verlede naweek by ’n interprovinsiale toernooi in Potchefstroom gaan speel het, maar die Vrystaat moes onttrek.
Elke ouderdomsgroep (o.13, o.15 en o.19) se span bestaan uit vier spanlede. Oranje se o.15 spelers is Mia Schimper, Donna le Roux, Nina Schimper en o.19 is Cayline le Grange, Liné Greyling en Anzél van Zyl. Die Schimpers-susters se ouer broer, Jason, is vir die o.19-seunsspan gekies en Cayline se jonger sussie, Cara, vir die o.13’s.
Lees meer oor Oranje:
Become a Sponsor








