)

Lichess Skaakliga – Hoërskool Fichardtpark presteer

Lichess Skaakliga. Vyf leerders van Hoërskool Fichardtpark het onlangs deelgeneem aan ‘n aanlyn skole-skaakliga, aangebied deur Lichess. Die toernooi het op 17 September plaasgevind.

Niël Arlow (graad 11-leerder) beskryf die toernooi as, “besonders uitdagend, want elke speler het ‘n totaal van 15 minute vir sy/haar skuiwe, waar ons gewoonlik by ‘n liga darem 30 minute en meer kry.”

Hoërskool Fichardtpark het algeheel tweede, met drie leerders in die top 12, in dié toernooi geëindig.

Niël Arlow het ‘n algehele eerste plek met 5/5 verower.

Lees meer oor Fichies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal