ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Louis Breytenbach, hoofseun en graad 12 leerder van Hoƫrskool Witteberg.
Louis het deelgeneem aan die ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade en eindig onder die Top 20 in die Vrystaat.
Baie geluk Louis!!
Wittes is baie trots op jou!!
Lees meer oor Hoƫrskool Witteberg: