)

Proverto Nasionale Olimpiade – Lara Potgieter Nasionale wenner

Proverto Nasionale Olimpiade. Lara Potgieter van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein is die nasionale wenner vir ekonomie (gr. 10). Sy het 90% behaal. Die Olimpiade vir leerders in gr. 10-12 bestaan uit die vakke ekonomie, rekeningkunde en besigheidstudies.

Chané Nel van Oranje is die gesamentlike naaswenner in ekonomie vir gr. 12’s.

Die Proverto Nasionale Olimpiade word sedert 2011 met groot sukses georganiseer. As organiseerder beoog hulle om die Olimpiade te verbeter deur voorstelle en aanbevelings van opvoeders te implementeer deur middel van opnames en onderhoude.

Proverto Nasionale Olimpiade het die behoefte aan ‘n sillabusgebaseerde Olimpiade besef en het die Proverto National High School Olympiad in 2019 bekendgestel. ‘n Totaal van 18 Olimpiade -eksamenvraestelle is opgestel in beide Engels en Afrikaans. Die sillabus-olimpiade was ‘n groot sukses.

Foto verskaf

Lees meer oor Oranje Meisieskool :

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal