Zuikerkop Adventure Dash. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Èbet Bester en Hendré Bester, het uitstekend presteer tydens die Zuikerkop Adventure Dash. Èbet het eerste geëindig met Zuikerkop, naby Clocolan, se 6 km-wedloop en Hendré Bester behaal ‘n 2de plek in die 30 km fietswedren!
Trekkertrots.
Foto’s verskaf
Lees meer oor BVHS:
https://www.voortrekker.co.za/
Become a Sponsor








