Tennis Skoletoernooi. Grey Kollege van Bloemfontein is baie trots op hul o/15 tennisspan. Hierdie skitterende span het met ‘n oorwinning van 4-0 oor Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch in die finaal van die o/15 Tennis Skoletoernooi in Pretoria!
Trots op julle manne!
#ViveLaGrey#Grey2Gold#GreyTennis#tennis
Foto verskaf
Lees meer oor Grey Kollege: