SA Topskole Netbaltoernooi. Hoërskool Durbanville is baie trots op hul netbaldogters se puik prestasies tydens die SA Topskole Netbaltoernooi in Boksburg.
Die uitslae is as volg:
o.13A – 6de
o.14A – 2de
o.16A – 9de
Baie geluk Durbies, almal is trots op julle. Dankie aan die afrigters en ondersteuningspan wat hard gewerk het agter die skerms, Durbies waardeer julle.
Foto verskaf
Lees meer oor Hoërskool Durbanville: