Presidentsverkenners Witteberg. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Christoff Muller en Sherise Kotzé, het die hoogste prestasie in die Voortrekkers behaal. Beide leerders het hul Presidentsverkenner eksamen geslaag. Christoff en Sherise is in Graad 12 in Hoërskool Witteberg.
Witteberg wens Sherise en Christoff geluk met hierdie groot mylpaal wat hulle bereik het.
Lees meer oor Hoërskool Witteberg: