)

Huis Uitvoerende Komitee-Leerders gekies vir 2022

HUIS UITVOERENDE KOMITEE. Baie geluk aan die leerdes wat ingesluit is in die Huis Uitvoende Komitee 2022 van Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Die komiteelede is Simune de Villiers, Anneke Venter, Isabel Boshoff, Anri van Deventer, Marlienke Janse van Rensburg, Lienke Beneke en June Lombard wat vir die meisiesvleuel van die koshuis verkies is. Johan Coetzee, Janus Breytenbach, Corné du Plooy, Colin van der Merwe, Marko van der Merwe, TJ Heyns en Pieter Nel is vir die twee vleuels van die koshuis vir seuns verkies.

Die Huis Uitvoerende Komitee vir 2022 van Hoërskool Witteberg is die leiers van die koshuis. Witteberg se koshuis bied huisvesting vir 240 leerders. Die koshuis bestaan uit twee vleuels slegs vir meisies en twee vleuels slegs vir seuns.

Die oorsprong van Hoërskool Witteberg se samehorigheid en gees vind in Huis-Witteberg plaas. Hierdie koshuisbrakke leef soos ‘n familie saam en die band is onbreekbaar. As jy een keer die koshuisbrood geproe het, word jy soos ‘n yster groot.

Huis Witteberg bied ook sy dienste aan vir dagskoliere. Hierdie is die perfekte diens om van gebruik te maak indien ‘n leerder ‘n vol dag op kampus moet wees.

Lees meer oor Hoërskool Witteberg

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal