Brandkop Kommando Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark se Vootrekkers, Brandkop kommando, se jaarlikse Kentekennaweek het tydens die afgelope naweek plaasgevind Dit is waar manne en vroue van die Bybel, touwerk, selfverdediging en spyseniering aangebied is. Dit was ‘n baie vrugbare naweek waar die Voortrekkers weereens baie geleer het.
Dankie vir die aanbieders en ook elkeen wat dit bygewoon het!
Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark: