Skole Vrystaat Stoei. ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark, MJ Hatting, het ‘n brons medalje by ‘n onlangse Vrystaat Stoeikompetisie behaal. MJ sal volgende by die Suid-Afrikaanse stoeikompetisie in Pretoria deelneem. Die kompetisie vind plaas van 6 tot 9 Oktober.
Baie geluk en sterkte met die SA’s!
Lees meer oor Fichies:
Become a Sponsor









