)

You are sponsoring

Skole Vrystaat Stoei - MJ Hatting van Hoërskool Fichardtpark kry brons

Skole Vrystaat Stoei. ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Fichardtpark, MJ Hatting, het ‘n brons medalje by ‘n onlangse  Vrystaat Stoeikompetisie behaal. MJ sal volgende by die Suid-Afrikaanse stoeikompetisie in Pretoria deelneem.…