Skole Vrystaat Krieketproewe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hul krieketspelers sterkte toe wat gekies is om aan die finale Vrystaat-krieketproewe deel te neem. Die proewe vind plaas vanaf 7 tot 9 Oktober in Bloemfontein.
O/18 spelers is: Antonio Cavaleiro, Rowen Scholtz, Matthew Maritz, Presley Lesoro, Ruan Haward en Wean Claasen.
Die o/16 spelers is Hendrik Janse van Rensburg en Juan Theunissen.
Trekkertrots!
Lees meer oor BHVS: