SAWF Stoei. Wiandru Van Rooyen van Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, verteenwoordig Ekurhuleni in die opkomende SAWF Nasionale Stoeikampioenskap op 7 Oktober in die O/15 “Freestyle” kategorie. Op 8 Oktober verteenwoordig hy Ekurhuleni in die O/15 Greco-Roman kategorie.
Leeuwenhof wens hom sterkte toe met die kampioenskap!
#Trotsleeuwenhof#Leeuwenhof#LeeuwenhofAkadmie
Lees meer oor Leeuwen Akademie: