)

USSA Hokkie-Toernooi – Oud Oranjeniete by USSA-Toernooi

USSA Hokkie-Toernooi. Agt gewese hokkiespelers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, speel nou vir universiteite en het in die USSA Hokkie-Toernooi gespeel. Oud-Oranjes was volop by vanjaar se Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) -toernooi in Johannesburg. Daar was agt van hulle in aksie.

Vir die Kovsies het Simoné Gouws (matrikuleer in 2017), Saré Laubscher (2018), Bianca Terblanche (2020), Andrea Bakkes (2017) en Antonet Louw (2014) gespeel. Die span het vierde geëindig in die toernooi. Matilé Prinsloo (2020) en Jacolene McLaren (2018) was in die NWU-span wat derde klaar gemaak het. Mikkela le Roux (2020) het vir die Maties, die naaswenner, uitgedraf.

Saré, Antonet en Mikkela het in hul matriekjaar Oranje se eerste span aangevoer.

Hokkie is by Oranje ’n sportsoort met groot diepte en is een van die skool se fakkeldraer-sportsoorte met die eerstespan wat nou al etlike jare as die land se beste eerstehokkiespan gereken word. Vyf spelers – Megan-Lee Myburgh, Ané Janse van Vuuren, Tuané van der Westhuizen, Nicóle le Roux en Leané McLaren – is vanjaar vir die Vrystaatse o.21-hokkiespan gekies.

Meer oor Oranje:

https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal