Eskom Expo. Primëre Skool Naudéville se graad 4 en 5 leerders het vir die eerste keer aan die Eskom Expo deelgeneem op Saterdag, 18 September. Die Naudies het uitstekend gevaar.
Karlien van Jaarsveld het ‘n goue toekenning ontvang, Dominique Joubert het ‘n brons toekenning ontvang en Roannè Griffiths het brons ontvang.
Die graad 2 en 3 leerders het Vrydag, 17 September, ook aan die Eskom Expo deelgeem. Primêre Skool Naudéville het 8 leerders ingeskryf. Dit was ook die meeste inskrywings van ‘n skool vir die Expo.
Naudies dink reeds aan projekte om in te skryf vir volgende jaar!
Lees meer oor Primêre Skool Naudéville: