Paul Roos Deputy Rectors. André van Staden, Rector of Paul Roos Gymnasium and Roelou Slabbert, Chair of the Governing Body announced the appointment of Paul Roos Gymnasium’s Deputy Rectors.
Gwen Olivier has been appointed by the Western Cape Department of Education as Deputy Rector Academics from 1 October 2021. Gwen Olivier succeed Werner van Rensburg. Werner passed away in 2020 due to Covid. Mrs. Olivier joined the school in January 2006 as HOD and has served as Deputy Rector of Paul Roos Gymnasium since 2012. “It is a privilege and proof of the quality of our educators and the leadership within our own ranks to have this position filled by one of our own members of staff.” André van Staden
“Working with a strong leader has helped me to develop my own managerial and leadership skills. It is a privilege to continue making a positive contribution to Paul Roos Gymnasium.” Gwen Olivier
Alfred Blume
The Governing Body has appointed Alfred Blume as Internal Deputy Rector. The appointments followed after an extensive process. There was a very strong list of candidates who applied for the posts, from which Mrs Olivier and Mr Blume were selected.
Mr Blume grew up in Cradock. He has a Bachelor in Education from NMMU and completed an Honour’s Degree in Educational Management. Mr Blume has been teaching Afrikaans at Hilton College, KwaZulu-Natal since 2010. He was a member of the school’s Executive and Managing Committee and Chairman of the Housemasters’ Committee. Mr Blume has a formal rugby coaching background. He received an award as Sharks’ Schools u/18 Craven Week rugby team forwards coach (2017 – 2019).
Mr Blume said: “It is an honour and a privilege to join an outstanding institution such as Paul Roos Gymnasium. I am grateful to the Governing Body for their faith in me.”
AC and Kirsty
Paul Roos Gymnasium welcomes AC and Kirsty to Stellenbosch. They look forward to the contribution that the Deputy Rector, who has vast experience in the ethos and environment of an all-boys educational institution, will bring to the school, which is steeped in tradition and history.
Mrs Olivier and Mr Blume will play leading roles in ensuring that Paul Roos Gymnasium maintains its high level of academic and co-curricular achievements. The Governing Body has every confidence that this will continue under the leadership of Mr van Staden.
For all correspondence relating to this statement, please contact the Marketing Office, Karien Winter (kwinter@paulroos.co.za).
Nuutaangestelde adjunkrektore van Paul Roos
Die aankondiging van die nuwe adjunkrektore van Paul Roos Gimnasium is op 22 September 2021 deur die rektor en voorsitter van die beheerliggaam aangekondig.
Me. Gwen Olivier se aanstelling, met ingang 1 Oktober 2021, as opvolger van wyle mnr. Werner van Rensburg, is deur die WKOD bekragtig. Me. Olivier is in Januarie 2006 by Paul Roos Gimnasium aangestel. Sy is sedert 2012 interne adjunkrektor. Volgens die rektor, mnr. Van Staden, is haar aanstelling `n bewys van die hoogstaande gehalte van die onderwysers by Paul Roos Gimnasium.
Volgens me. Olivier is dit vir haar ‘n voorreg om voort te bou op die positiewe leiding en leierskapontwikkeling onder die bekwame leiding van die rektor.
Mnr. AC Blume
Mnr. AC Blume is deur die beheerliggaam, met ingang Januarie 2022, as interne adjunkhoof, na `n volledige aanstellingsproses aangestel. Hy het in Cradock groot geword.Hy verwerf sy onderwyskwalifikasies aan die NMMU. Hy het ook `n honneursgraad in Onderwysbestuur verwerf. Mnr Blume is tans departementshoof vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Hilton Kollege in KwaZulu-Natal. Hy is ook lid van die bestuurspan van sy huidige skool. Verder dien hy as voorsitter van die Koshuiskomitee.
Mnr Blume is ‘n ervare rugby-afrigter. Hy spog met die toekenning vir voorspeler-afrigting vir die Sharks O 18-Cravensweekspan van 2017 tot 2019.
Volgens mnr. Blume is hy bevoorreg en geëerd om by so `n beroemde instelling soos Paul Roos Gimnasium aangestel te word. Hy is dankbaar teenoor die beheerliggaam vir die vertroue in hom gestel. Hy beklemtoon dat hy daarna uitsien om die personeel, leerders en skoolgemeenskap van Paul Roos Gimnasium te dien.
Paul Roos Gimnasium verwelkom graag vir hom en sy eggenote, Kirsty, in Stellenbosch. Die skool sien daarna uit om sy kennis en ervaring van die etos en atmosfeer van `n seunskool na Paul Roos Gimnasium te bring.
Beide me. Olivier en mnr. Blume sal `n belangrike rol speel in die handhawing van die hoë akademiese standaard en uitgebreide buite kurrikulêre program in Paul Roos Gimnasium.
Vir enige navrae, kontak die bemarkingskantoor vir me. Karien Winter. (kwinter@paulroos.co.za)