)

Rising Stars Tenniskompetisie – BVHS vier tennisspanne ingeskryf

Rising Stars Tenniskompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is een van slegs drie Vrystaatse skole wat die afgelope naweek vier tennisspanne ingeskryf het in die Rising Stars Tenniskompetisie. Die kompetisie is aangebied deur Tennis Suid-Afrika (TSA).

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se meisies eeste span het brons behaal. BVHS seuns se eerste span het die vierde plek behaal.

Die lede van die Seuns A-span is Enrico Kennedy, Danny de Klerk, JC Azar en Themba Sithole. Die dogters se A-span sluit Annika van Rooyen, Cayla Scheepers, Anke Heyns en Mianca van Niekerk in.

Vlnr: Enrico Kennedy, Danny de Klerk, JC Azar, Themba Sithole

Welgedaan aan albei hierdie spanne.

Foto’s verskaf

Lees meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal