Witteberg Uitvoerende komitee. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het die Uitvoerende Komitee van agtien lede vir die skool onlangs ook aangewys!
Die volgende leerders is aangewys: Hope Mabe, Thato Mofokeng, Cara Cilliers, Marlienke Janse van Rensburg, June Lombard, Anri van Deventer, Amanda Casal, Ina-Mari Pierce, Cari Dissel, Hardus Henning, Kirsten Fourie, Dimi Demetriou, Willem Viljoen, Nico van Rensburg, Janus Breytenbach, Lorenzo Sneyers, Llewelyn Beukes en Colin van der Merwe.
Baie geluk aan elkeen van die leerders.
Lees meer oor Witteberg: